Vragmotors bots op N4 Schoemanskloof

Posted on 09/07/2023
00:16 |

Die N4 Schoemanskloof is gesluit na 'n ongeluk tussen Joubert & Seuns en die Viva-vulstasie vanoggend.
Motoriste is aangeraai om eerder Elandsvallei om te ry.
🎥 Die video is versprei op die Lowveld Traffic WhatsApp-groep en volgens die bron by die Joubert & Seuns werkswinkel geneem.