• TROTS LAEVELD
  • Home
  • Luister
  • Nuus
  • Potgooi
  • Kontak
  • T's & C's and Privacy Policy
TROTS LAEVELD
September 11, 2026
Lefpa onthou 11 September 25 jaar later
Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.Dit is vandag die 25ste herdenking van 11 September 2001 toe Al Kaïda-vlieëniers met twee gekaapte vliegtuie in die twee toringgeboue van die Wêreldhandelsentrum in New York vas gevlieg het.In totaal is 2,977 slagoffers daardie dag dood.André Scheepers van
MireilleMireille

September 10, 2026
Securicon: ‘Dis moeilik om ‘n inbreker te sien as hy eers op jou dak is’
Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.Inbrekers kry dikwels toegang tot persele deur dakke.Callum MacPherson en Gerald Erasmus van Securicon gesels met Laeveld Brunch.Luister:
MireilleMireille

September 10, 2026
Tommy Dell-backabuddy
Die countrylegende Tommy Dell (84) bly in ‘n kritieke toestand in Mediclinic Nelspruit na ‘n motorongeluk Saterdagaand.Die botsing het die lewens van sy agent, Mara van der Bergh, en haar assistent Samantha Fuller, geëis.Lees meer: Huldeblyke na ongeluk musiekagent en assistent eisVolgens Bok Radio,
MireilleMireille

September 10, 2026
Night of 1000 Stars ‘twist’ vanjaar in 60’s-styl vir KANSA
Night of 1000 Stars ten bate van KANSA vind eersdaags plaas.Sandra Jacobs en Rinella Jansen van Vuuren gesels met Sonop Ontbyt.Luister weer:
MireilleMireille

September 10, 2026
Jabberwock gerat vir Wêreldkampioenskap
Die Laeveldse Adventure Race-span Jabberwock is op pad na die Adventure Racing Wêreldkampioenskap wat vanjaar in Corsica, Frankryk plaasvind vanaf 27 September.Sara Archdeacon, Harry Wiltshire, Craig Metherell en DeWaal Visser is die spanlede.Luister weer:
MireilleMireille

September 8, 2026
Songs of Praise beloof topgehalte met plaaslike talent
Die Hervormde Kerk Nelspruit bied sedert 2001 Songs of Praise aan en Richard Cock, een van Suid-Afrika se bekendste en mees gerespekteerde dirigente en koorleiers, is deel daarvan sowel as die Mpumalanga Universiteitskoor, plaaslike gemeenskapskoor, Laudate, die Laerskool Laeveldkoor en die Laeveld
MireilleMireille

September 8, 2026
Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas
Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley.Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.Afrigters Jimmy Stonehouse e
MireilleMireille

September 7, 2026
H4-1 heropen betyds vir Parkeweek
Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, het die naweek, op die vooraand van SANParke se jaarlikse nasionale Parkeweek, die H4-1 tussen Skukuza en Onder Sabie amptelik heropen. Die leivore op een van besigste roetes in die Krugerwildtuin moes herbou word na vloed-verwante sk
MireilleMireille

September 7, 2026
Luilekker Sondag: Pieter Rischmuller
Die plaaslike musikant Pieter Rischmuller was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.Luister hier:
MireilleMireille

September 7, 2026
Huldeblyke na ongeluk musiekagent, assistent eis
Die Suid-Afrikaanse musiekbedryf treur oor die dood van die bekende musiekagent, Mara van der Bergh, en haar assistent Samantha Fuller, in ‘n motorongeluk Saterdagaand buite Mbombela. Die bekende countrysanger, Tommy Dell, was saam met hulle in die voertuig op pad terug van ‘n vertoning toe hulle om
MireilleMireille

September 4, 2026
Sterk El Niño kom: Lefpa gesels oor brandgevaar
Vanjaar se El Niño-weerverskynsel sal moontlik die sterkste ooit wees.Dit lei tot droë en uiters warm weer wat die brandgevaar tot die uiterste verhoog.André Scheepers van die Laeveld en platorand-brandbeskermingsvereniging (Lefpa) vertel vir Laeveld Brunch hoe lyk die situasie tans in die Laeveld.L
MireilleMireille

September 4, 2026
Reeksmoordenaar nog vier lewenslange vonnise opgelê
Die Hooggeregshof in Pretoria het die week die reeksmoordenaar Rassie Nkuna en die afgedankte polisiebeampte Jacob Chego elk vier lewenslange vonnisse opgelê vir die moord op die swanger Sabeiliwe Mogashoa en haar man, Lucky, in Pretoria in Maart 2022. Hulle het tereggestaan op 12 aanklagte, insluit
MireilleMireille

September 3, 2026
Vermeende onwettige visser se oorskot in Krugerwildtuin-dam gevind
Die polisie lei die ondersoek en forensiese identifikasieproses na menslike oorskot gevind is in die Mesteldam in die Krugerwildtuin. Dit volg op ’n dae lange soektog na ’n man wat glo die water binnegegaan het terwyl hy probeer het om arrestasie te ontduik Saterdag toe veldwagters vier mense betrap
MireilleMireille

September 3, 2026
Twee vasgetrek tydens proaktiewe operasie
Die onderhoud is deur die kliënt betaal.Securicon het tydens een van hul gereelde proaktiewe operasies die week twee verdagtes in hegtenis geneem met vermoedelike verdowingsmiddels en gevaarlike wapens in hul besit.Callum MacPherson en Gerald Erasmus gesels met Laeveld Brunch.Luister weer:
MireilleMireille

September 3, 2026
Nelspruit tenniskampioene op pad na Sun City
Mias Bezuidenhout en Wernich Rossouw is van die spanlede van Nelspruit Tennisklub wat onlangs as provinsiale kampioene gekroon is en nou op pad is na die American Express Nasionale Klubkampioenskappe-finaal in Sun City.Hulle gesels met Sonop Ontbyt.Luister hier:
MireilleMireille

September 2, 2026
SolarFlair wapper weer Laeveldse vlag by Sasol Solar Challenge
SolarFlair, ‘n plaaslike span, is weer op pad om aan die Sasol Solar Challenge deel te neem.Klasie Botha en Craig Gebhardt gesels met Sonop Ontbyt oor hul passie vir elektriese voertuie.Luister hier:
MireilleMireille

September 2, 2026
Pumas haal weer Curriebeker halfeind
Die Griekwas sal as gasheer vir die Leeus in Kimberley optree, terwyl die Cheetahs die Airlink Pumas in Bloemfontein verwelkom vir die Curriebeker-premierafdeling se halfeindstryde die naweek.Die Griekwas het boaan die punteleer geëindig met 31 punte na hulle die Boland Kavaliers met 48-17 geklop he
MireilleMireille

September 1, 2026
Lentedag saam met Mahindra Nelspruit
Dis Lentedag en Sonop Ontbyt het vanoggend regstreeks uitgesaai vanaf Mahindra Nelspruit en motoriste met sjokolade bederf asook by Grove SUPERSPAR daarna.
MireilleMireille

September 1, 2026
911 Riders hou Saterdag Riddle Ride
Die 911 Riders-motorfietsklub bied Saterdag hul jaarlikse Riddle Ride aan.Nandi de Witt gesels met die Middag Game Drive.Luister hier:
MireilleMireille

August 31, 2026
Ses vermeende onwettige mynwerkers na vermoede naby Ngodwana vermoor gevind
Die polisie in Mpumalanga ondersoek moordsake na die ontdekking van ses liggame van vermeende onwettige mynwerkers met skietwonde in Mashobote, naby Ngodwana, Saterdag. ‘n Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die polisie het ‘n oproep ontvang van ‘n lid van die gemeenskap wat gesê het hy het ligg
MireilleMireille

August 31, 2026
Besige slangseisoen vir Laeveld verwag weens uiterste hitte
Die somer beloof om uitermatig warm te wees weens die El Niño effek.Chris Hobkirk van Lowveld Venom Suppliers het met Saterdag Ontbyt gesels oor wat jy kan doen om jouself te beveilig teen giftige slange wat moontlik skuiling sal probeer vind in koeler plekke soos in jou huis of tuin.Luister:
MireilleMireille

August 31, 2026
Verdagte doodgeskiet, een gewond in skietery met polisie buite Komatipoort
‘n Verdagte wat moontlik verbind word met die moord op ‘n sekuriteitswag op ‘n plaas buite Komatipoort verlede Sondag, is Donderdagaand deur die polisie doodgeskiet.Lees meer: Polisie soek pangabende na nag van terreur buite KomatipoortVolgens die Mpumalanga polisie het die verdagtes op hulle begin
MireilleMireille

August 28, 2026
Stem vir Coenie in volgende ronde van Skryf’it
Stemme is oop vir die volgende ronde van die FAK Skryf’it-liedjieskryfkompetisie.Ons eie rocker, klankman en omroeper Coenie Naudé het jou stem nodig om na die Top 5 deur te dring met “Geraas”.Jy kan twee keer stem: een keer met jou selfoonnommer (SMS AD1 na 45730) én een keer met jou e-pos-adres aa
MireilleMireille

August 27, 2026
Ondersteun Loslitdag vir mense met gestremdhede
Vanjaar is Vrydag 4 September Loslitdag.Dominique Vogel van die Mpumalanga Association of & for Persons with Disabilities (APD) vertel hoe jy mense met gestremdhede kan ondersteun op dié dag.Luister:
MireilleMireille