Lefpa onthou 11 September 25 jaar later
September 11, 2026
Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Securicon: ‘Dis moeilik om ‘n inbreker te sien as hy eers op jou dak is’
September 10, 2026
Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Tommy Dell-backabuddy
September 10, 2026
Die countrylegende Tommy Dell (84) bly in ‘n kritieke toestand in Mediclinic Nelspruit na ‘n motorongeluk Saterdagaand. Die botsing het die lewens van sy agent, Mara van der Bergh, en haar assistent Samantha Fuller, geëis. Lees meer: Huldeblyke na ongeluk musiekagent en assistent eis Volgens Bok Rad
Night of 1000 Stars ‘twist’ vanjaar in 60’s-styl vir KANSA
September 10, 2026
Night of 1000 Stars ten bate van KANSA vind eersdaags plaas. Sandra Jacobs en Rinella Jansen van Vuuren gesels met Sonop Ontbyt. Luister weer:
Jabberwock gerat vir Wêreldkampioenskap
September 10, 2026
Die Laeveldse Adventure Race-span Jabberwock is op pad na die Adventure Racing Wêreldkampioenskap wat vanjaar in Corsica, Frankryk plaasvind vanaf 27 September. Sara Archdeacon, Harry Wiltshire, Craig Metherell en DeWaal Visser is die spanlede. Luister weer:
Songs of Praise beloof topgehalte met plaaslike talent
September 8, 2026
Die Hervormde Kerk Nelspruit bied sedert 2001 Songs of Praise aan en Richard Cock, een van Suid-Afrika se bekendste en mees gerespekteerde dirigente en koorleiers, is deel daarvan sowel as die Mpumalanga Universiteitskoor, plaaslike gemeenskapskoor, Laudate, die Laerskool Laeveldkoor en die Laeveld