Verbyvlug by Curriebeker-eindstryd beplan

Posted on 06/23/2023
00:24 |

Airlink, die naamborg van die Pumas, het aangekondig hulle sal môre tydens die Curriebeker-eindstryd teen die Cheetahs in Bloemfontein vir 'n addisionele hoendervleis-oomblik sorg.
Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, vertel van hierdie spesiale verrassing.