Absa Laeveld Lugskou 2023

Posted on 05/15/2023
03:17 |

Die Absa Laeveld Lugskou Saterdag het, na ‘n afwesigheid van drie jaar, Saterdag sy terugkeer gemaak en die skare se asem weggeslaan.

Die Goodyear Eagles, RV Raptors en Puma Flying Lions was van die spanne wat meer as 9 000 toeskouers kon lok na die Ou Nelspruit-lughawe.

Foto's en video: Adriaan Gryvenstein en Mireille de Villiers