Ma's en kleuters vier Moedersdag by Mosaiek

Posted on 05/12/2023
01:50 |

Mosaiek Kleuters het vanoggend Moedersdag gevier deur ma's te nooi om vir 'n rukkie by die skool saam met hul kleingoed te kom speel.

Dit het gesorg vir 'n baie spesiale oggend van kwaliteit tyd saam.