Pumas besoek Pro-Gratia-leersentrum

Posted on 05/10/2023
01:12 | 1 view

Die Airlink Pumas het vanoggend die leerlinge van Pro-Gratia-leersentrum verras deur besoek af te lê by die skool.
Die besturende direkteur van die skool, Welma Bezuidenhout, vertel vir Mireille wat dit vir die leerlinge beteken.