WEN by WILDMAN Nelspruit

Posted on 12/13/2022
06:33 | 1 view

Ons fokus op besighede wat deur die feesseisoen steeds vir besigheid beskikbaar is en vandag staan jy 'n kans om 'n geskenkbewys ter waarde van R500 te wen deur die aanwysings in die video te volg.  Daar is hope spesiale aanbiedings vir Kersfees en Nuwejaar (soos op die radio gehoor) en as jy enige navrae in verband met jou vuurwapen het is die kenners op hand. Kom besoek Wildman Nelspruit in Riverside of kontak 100.5fm vir kontak besonderhede. #TrotsLaeveld #OndersteunPlaaslik