Halfdag Vrydag bederf vir iemand wat strykdeur die feestyd werk

Posted on 12/09/2022
01:23 | 1 view

Grant Bushney was die wenner van #HalfdagVrydag met die komplimente van CSG Hi-Tech Sekuriteit.

As 'n slangvanger en Netcare 911-paramedikus werk hy regdeur hierdie feestyd om ons veiliger te hou.