Penryn die Beste in Mbombela
Mireille - May 29, 2025

Penryn die Beste in Mbombela

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Penryn is verlede week by die Best of Mbombela-toekennings aangewys as die beste hoërskool en kleuterskool en was tweede in die kategorie vir laerskole.Die uitvoerende hoof, Michael Eisen; pre-primêre hoof, Nicole Meyer; en bemark

M Mireille
Flamboyant vier fantastiese 40
Mireille - May 23, 2025

Flamboyant vier fantastiese 40

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.By Flamboyant Skool gee niemand ooit op nie, vertel Gail van der Riet, die hoof, en adjunkhoof, Lindsay Rogerson, in die skool se 40ste bestaansjaar.Luister weer:Content hosted by iono.fm

M Mireille
Ruan Uys wil wêreld op hol neem met armdruk
Mireille - May 8, 2025

Ruan Uys wil wêreld op hol neem met armdruk

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Ruan Uys, ‘n gr. 11-leerling in Hoërskool Nelspruit, het in Oktober armdruk as ‘n sport opgeneem en is nou reeds op pad na die Wêreldkampioenskap wat in September in Bulgarye plaasvind.Hy gesels met die Middag Game Drive oor sy pr

M Mireille
Pumas bo met een ronde oor in SA Beker
Mireille - May 5, 2025

Pumas bo met een ronde oor in SA Beker

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Die Airlink Pumas het hul status as die enigste onoorwonne span in die SA Beker behou deur Saterdag die Boland Kavaliers met 34-32 in ‘n opwindende wedstryd in Wellington te klop. Die twee bonuspunte wat Boland ondanks die nederla

M Mireille
NHS groet hoof Johan Hattingh
Mireille - March 27, 2025

NHS groet hoof Johan Hattingh

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Hoërskool Nelspruit (NHS) het Saterdag tydens ‘n baie spesiale funksie die merkwaardige loopbaan van die aftredende hoof, Johan Hattingh, saam met vriende, familie en personeel gevier. Hattingh het in 1986 by NHS begin werk en was

M Mireille
Hoërskool Nelspruit verwelkom nuwe rugbyspesialis
Mireille - January 20, 2025

Hoërskool Nelspruit verwelkom nuwe rugbyspesialis

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Hoërskool Nelspruit (NHS) het Ryno Luus verwelkom as die nuwe rugbyspesialis en hoofafrigter van die eerste rugbyspan.Luus is oorspronklik van Alberton.Hy bring nie net ’n passie vir rugby nie, maar ook ’n liefde vir sport in die

M Mireille
Carlo Louw is Curro Nelspruit se trots
Mireille - January 16, 2025

Carlo Louw is Curro Nelspruit se trots

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Curro Nelspruit se top matriek presteerder in 2024, Carla Louw, het sewe onderskeidings behaal.Sy tel ook onder die top 1% van IEB-kandidate in Engelse huistaal en in die top 5% in vyf van haar vakke.Sy gesels met die Middag Game

M Mireille
NHS weer Mpumalanga se topskool
Mireille - January 15, 2025

NHS weer Mpumalanga se topskool

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Hoërskool Nelspruit (NHS) is amptelik aangewys as die beste skool in Mpumalanga, met ’n 100%-matriekslaagsyfer en ‘n totaal van 366 onderskeidings.Sebastian van Heerden het nege onderskeidings en tel onder die topleerlinge in die

M Mireille
Penryn se hoofleiers ryg A’s in
Mireille - January 15, 2025

Penryn se hoofleiers ryg A’s in

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Penryn se 2024 hoofdogter- en seun, Anna Phillips en Unam Sefani, het elk sewe onderskeidings behaal tydens die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se eindeksamen.Anna is ook die enigste kandidaat in Mpumalanga wat binne top 5% in ses

M Mireille
Curro vier weer 100%-slaagsyfer
Mireille - January 14, 2025

Curro vier weer 100%-slaagsyfer

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Curro Nelspruit se 2024-matriekgroep het ‘n 100%-slaagsyfer en ‘n 97,59% baccalaureus-slaagsyfer behaal.Carla Louw het alle verwagtinge oortref. Sy het sewe onderskeidings.Sy tel ook onder die top 1% van alle Onafhanklike Eksamenr

M Mireille