Curro Nelspruit se top matriek presteerder in 2024, Carla Louw, het sewe onderskeidings behaal.
Sy tel ook onder die top 1% van IEB-kandidate in Engelse huistaal en in die top 5% in vyf van haar vakke.
Sy gesels met die Middag Game Drive.
Luister hier:
Sien ook: Waarskuwing teen oorstromings te midde van nog verwagte reën