Pas op met vuur te midde van baie hoë brandgevaar

October 16, 2026
Mireille

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Dis baie warm en droog en die brandgevaar is hoog, waarsku André Scheepers van die Laeveld en platorand-brandbeskermingsvereniging (Lefpa).

Luister weer na die moets en moenies: