Kanker-kryger se memoires inspireer

July 16, 2026
Mireille

Lynette Nepaul het haar memoires, The Rhythm of Resilience, geskryf na sy oor ‘n tydperk van tien jaar vier verskillende soorte kanker oorwin het.
Die boek is bedoel om te inspireer, hoop te bied en gemeenskappe aan die praat te kry oor kanker.
Luister weer hier: