Druipkoers vir leerling-rybewyse skiet die hoogte in

May 22, 2026
Mireille

Die toetse vir leerling-rybewyse is onlangs verander om korrupsie hok te slaan.

Nou druip aspirant-bestuurders op groot skaal. Robert Chandler van die SA Instituut van Bestuursinstrukteurs gesels met Sonop Ontbyt.

Luister: