Groot opwinding voor Barrel Racing-kompetisie in VSA

May 22, 2026
Mireille

Meghan Wallace-Nagel kan nie wag om aan Barrel Racing te gaan deelneem in die VSA nie. Sy gesels met die Middag Game Drive.

Luister: