Securicon se John Mhlongo steeds op sy pos

May 15, 2026
Mireille

‘n Storm het verlede week losgebars oor berigte dat Laerskool Nelspruit se geliefde hekwag, John Mhlongo, verwyder is.

Dit na ‘n ouer gekla het sy warme verwelkomings ontwrig soggens verkeer by die skool.

John Mhlongo en Jaco Hauptfleisch.

Callum MacPherson van Securicon en skoolhoof, Jaco Hauptfleisch, vertel vir Laeveld Brunch dat dié geliefde wag nêrens heen gaan nie.

Luister weer: