Vier mense met downsindroom in Maart

February 17, 2026
Mireille

Club 21-leersentrum nooi mense om op 21 Maart saam Wêreld Downsindroomdag te vier.
Amanda Fourie kuier in die ateljee saam met Miranda van Zyl.
Luister: 

Om betrokke te raak, kontak Van Zyl by miranda@club21school.co.za.