Lowveld Nuts bied gevorderde tegnologie wat ‘n nuwe standaard in makadamia-verwerking stel met hul wêreldklas-fasiliteite.
Hermann Hohls vertel vir Sonop Ontbyt meer oor hul opedag later die maand.
Luister weer:
Hierdie onderhoud is betaal deur die kliënt.