Bergvlam vier 50 met ‘Flashback 50 Ages’
Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Hoërskool Bergvlam vier vanjaar sy 50ste verjaarsdag en met hul revue herbesoek hulle van die temas wat hulle oor die afgelope 50 jaar op die planke gebring het.Sebastian Ntlemo, Nomonde Manzini, Eliose Steenkamp en Johann Oosthuy