Dana Snyman se memoires kry gestalte op die planke

Written on July 2, 2025
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die geliefde storiesmous Dana Snyman word vanjaar by Innibos vereer.

Sy boek, Seun, is ook verwerk tot ‘n eenmanstuk wat sy debuut maak.

Wilhelm van der Walt (akteur) en Johann Smith (verwerker) vertel meer oor die tema wat hulle aangegryp het.

Luister weer: