Wie het ‘Moord met ‘n T’ gepleeg?
Mireille - July 2, 2025

Wie het ‘Moord met ‘n T’ gepleeg?

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Wie geniet nie ‘n goeie whodunit nie?Johan van der Merwe en Ignatius van Heerden is die vervaardigers van Moord met ‘n T.Hulle vertel wat vir Innibos-gehore werk.Luister hier:Content hosted by iono.fm

M Mireille
Dana Snyman se memoires kry gestalte op die planke
Mireille - July 2, 2025

Dana Snyman se memoires kry gestalte op die planke

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Die geliefde storiesmous Dana Snyman word vanjaar by Innibos vereer.Sy boek, Seun, is ook verwerk tot ‘n eenmanstuk wat sy debuut maak.Wilhelm van der Walt (akteur) en Johann Smith (verwerker) vertel meer oor die tema wat hulle aa

M Mireille
Kry vir jou ‘n Tux, Thomas maak Innibos-debuut
Mireille - July 2, 2025

Kry vir jou ‘n Tux, Thomas maak Innibos-debuut

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Dean John Smith en Marion Holm is iets om te beleef in die Innibos-debuut Kry vir jou ‘n Tux, Thomas.Die skrywer en regisseur Retief Scholtz kuier saam in die ateljee.Luister hier:Content hosted by iono.fm

M Mireille
Jak de Priester het Afrikaans in sy tee
Mireille - July 2, 2025

Jak de Priester het Afrikaans in sy tee

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Jak de Priester dra verskillende hoede by Innibos hierdie jaar.Hy gesels met Sonop Ontbyt oor sy kontemporêre musiekproduksie Maanligfontein. Hy is ondermeer ook te sien by die ATKV-Storievuur in die Boma-kuierteater, hy gesels me

M Mireille
Maak jou reg: Ouma is op pad na Innibos
Mireille - July 1, 2025

Maak jou reg: Ouma is op pad na Innibos

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Margit Meyer-Rodenbeck is Ouma en sy is op pad om Innibos op horings te kom neem met haar observasies oor alles wat haar pla.Jurgen Human is die man agter die meeste woorde.Luister: Content hosted by iono.fm

M Mireille
Gé Sing laat superster se stem na 25 jaar herleef
Mireille - July 1, 2025

Gé Sing laat superster se stem na 25 jaar herleef

Met Gé Sing – Hoor my lied bring Frans Swart van Lefra Produksies hulde aan Suid-Afrika se eerste ware superster.Dit is by Innibos te sien, saam met Vlerksleep, waarin Richard van der Westhuizen o.m. te sien is.Hulle kuier in die ateljee voor die fees Donderdag begin.Luister:Content hosted by iono.f

M Mireille
Opdatering oor N4-opgraderings
Mireille - June 30, 2025

Opdatering oor N4-opgraderings

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.TRAC onderneem voortdurend konstruksieprojekte op die N4 Maputo-deurgang om dit in ‘n onberispelike toestand te hou en te verseker dat dit veilig bly.Dit sluit roetine-plaveiselrehabilitasie in sowel as groot opgraderings soos pad

M Mireille
Bespreek vooraf die skoolvakansie vir Krugerwildtuin
Mireille - June 30, 2025

Bespreek vooraf die skoolvakansie vir Krugerwildtuin

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.SANParke vra besoekers aan die Krugerwildtuin om vooraf te bespreek en die reëls na te kom gedurende die skoolvakansie wat tot 21 Julie duur. ‘n Woordvoerder, JP Louw, sê hekkwotas en tydgleuwe sal toegepas word, met bykomende per

M Mireille
Liggaam in Hazyview-polisiestasie se dak ontdek
Mireille - June 30, 2025

Liggaam in Hazyview-polisiestasie se dak ontdek

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Die ontbindende liggaam van ‘n man is Woensdagaand binne-in die dak van die Hazyview-polisiestasie ontdek.Die polisiewoordvoerder van Mpumalanga, brig. Donald Mdhluli, sê die afgelope sowat drie weke is ‘n “verskriklike stank” ron

M Mireille
Top sierduiwe in Nelspruit te sien
Mireille - June 30, 2025

Top sierduiwe in Nelspruit te sien

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Die Nasionale Sierduif-kampioenskappe vind Saterdag by Buco Nelspruit plaas met meer as 900 sierduiwe van regoor die land wat ten toon gestel gaan word.Jan Labuschagne gesels met Charles.Luister:

M Mireille