Maak jou reg: Ouma is op pad na Innibos

Written on July 1, 2025
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Margit Meyer-Rodenbeck is Ouma en sy is op pad om Innibos op horings te kom neem met haar observasies oor alles wat haar pla.
Jurgen Human is die man agter die meeste woorde.
Luister: