HalfdagVrydag


#HalfdagVrydag

Nou raak dit lekker! 

Maak seker jy is elke Vrydag ingeskakel op 100.5FM om deel te neem aan #HalfdagVrydag. 

Stuur 'n stemboodskap per WhatsApp na 061-496-4323 met die naam van die persoon wat jy nomineer en hoekom jy dink hulle verdien om bederf te word met pizza vir middagete en 'n halfdag af.

Wie weet, dalk verras ons jou nominasie met die komplimente van Hi-Tech Sekuriteit.

 

Kliek om te WhatsApp 061 496 4324