Callum Ormiston wen die 2026-Afrika-padfietsrykampioenskap
October 29, 2026
Callum Ormiston het die titel in die mans-elite-padwedren by die 2026 CAC Afrika-padfietsrykampioenskappe in Kenia verower, na hy die roete van 153 km in drie uur, 44 minute en twee sekondes voltooi het. Megan Botha (o.23) het ‘n silwermedalje ingepalm. Hulle gesels met die Middag Game Drive. Luiste


