Nelspruit se Para-atlete skitter by SA’s

Written on April 18, 2025
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Mpumalanga span wat deelgeneem het aan die afgelope SASAPD Para-athleitics SA Championship kon tussen hulle sewe goue medaljes wen en sewe nuwe SA-rekords (en ‘n nuwe Afrika-rekord) opstel.

Lulu le Roux en Conrad Otto is in die ateljee saam met afrigter DP Badenhorst.

Luister: 

Lulu het 0.19 deelgeneem aan die dewigstoot, spiesgooi en skyfwerp.

Conrad is o.17 en het nuwe nasionale rekords opgestel in beide gewigstoot em skyfwerp.