Pumas skop SA Beker teen Arende af

Written on March 4, 2025
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die SA Beker skop die naweek af en die Airlink Pumas speel Vrydag teen die SWD Arende by Mbombela-stadion.

Hoofafrigter Jimmy Stonehouse en Marius van Rensburg kuier by Sonop Ontbyt.

Luister weer:

Die spelers het verlede week hul nuwe truie vir die seisoen bekendgestel.

Sien ook: Women Warriors in Christ rus vroue toe