Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Die rugbyseisoen skop vanjaar ‘n bietjie vroeër af as gewoonlik.
Vanjaar is die Mbombela 10’s ook groter, en sluit dit netbal in.
Jimmy Stonehouse en Marius van Rensburg van die Airlink Pumas gesels met Sonop Ontbyt.
Luister weer:
Sien ook:Paaie in Krugerwildtuin gesluit na swaar reën – Radio Laeveld