Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Hoërskool Nelspruit se atlete het vroeër die week deelgeneem aan die NWU Puk-reeks vir landloop.
Spankapteine, Inge Marie Odendaal en Henroux Herbst, kuier saam met die afrigters, Charl en Martie Naudé, by die Middag Game Drive.
Luister: