Groot rugbynaweek tref Mbombela

Written on March 18, 2025
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Dit is die Cheetahs teen die Pumas by Mbombela-stadion Vrydag in die derde ronde van die SA Beker en Saterdag vind die Stonehouse 10’s plaas.

Corné Steenkamp en MJ Mentz gesels met Sonop Ontbyt.

Luister ook:

Sien ook: Forum vier maatskaplike werkers