Pumas speel die naweek weg teen Cheetahs
Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Die Airlink Pumas het hul openingswedstryd van die Curriebeker Vrydagaand teen die Griekwas met 49-28 en ‘n bonuspunt by Mbombela-stadion gewen.Die hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, sê dit was ‘n taaier wedstryd as wat die telbord w