Nellie reik vir sterre na sukses in LA

Written on August 28, 2024
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

The post Nellie reik vir sterre na sukses in LA appeared first on Radio Laeveld.

Ronel Basson van Hoërskool Nelspruit het verskeie toekennings vir toneelspel gewen by die onlangse Wêreldkampioenskappe vir Uitvoerende Kunste wat in Los Angeles gehou is.

Hierdie kranige aktrise gesels met Skedaddle.

Luister weer:

Sien ook: Erge brandgevaar in Laeveld vandag

The post Nellie reik vir sterre na sukses in LA appeared first on Radio Laeveld.