Tatoeëermerke al hoe meer gewild onder ouer en jonger

Written on April 17, 2025
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Tatoeëerkuns as sakebedrywigheid blom, maar ‘n tatoeëermerk is vir ewig.

Christopher Bompas, ‘n tatoeëerkunstenaar, verduidelik kaalvuis alles wat jy oor hierdie kunsvorm moet weet.

Luister: