Afvaardigings van SA en Mosambiek vergader oor onlus
Mireille - December 18, 2024

Afvaardigings van SA en Mosambiek vergader oor onlus

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, lei vandag ‘n afvaardiging vir gesprekke met Mosambiek oor veiligheid, handel en grensbeheer.Dit volg na politieke onlus in Mosambiek ontstaan het na die o

M Mireille
Coenie Naudé stel ‘Falling’ vry
Mireille - December 13, 2024

Coenie Naudé stel ‘Falling’ vry

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Die rock-musikant en omroeper by Radio Laeveld, Coenie Naudé, se jongste enkelsnit Falling is vandag vrygestel.Hy sê vir Sonop Ontbyt hy skryf nie gewoonlik in Engels nie.Luister weer:Content hosted by iono.fmSien ook: Francois va

M Mireille
Laeveld vrou vier 101ste verjaarsdag
Mireille - December 13, 2024

Laeveld vrou vier 101ste verjaarsdag

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.‘n Gebore en getoë Laevelder vier môre ‘n spesiale mylpaal: Marie Erasmus word 101 jaar oud.Haar dogter, Wilma, vertel sy is op 14 Desember 1923 in Lydenburg as Maria Elizabeth Schutte gebore waar sy op ‘n plaas grootgeword het.Va

M Mireille
FNB-tak ontruim na brand uitbreek
Mireille - December 13, 2024

FNB-tak ontruim na brand uitbreek

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Die FNB-gebou oorkant Absa Square in die Nelspruit-sakekern is vanoggend ontruim na die verspreidingsbord aan die brand geslaan het.Volgens ‘n bron met insae het dit moontlik weens die erge hitte vandag aan die brand geslaan.Dit h

M Mireille
Oproepe vir resolusie van konflik in Mosambiek
Mireille - December 12, 2024

Oproepe vir resolusie van konflik in Mosambiek

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het gister die Lebombo-grenspos, wat die afgelope weke verskeie kere gesluit is weens politieke oproer in Mosambiek, besoek en ‘n beroep gedoen op kalmte.Amnestie Internasionaal (

M Mireille
Ou, vrot kos in Lydenburg winkels gekonfiskeer
Mireille - December 11, 2024

Ou, vrot kos in Lydenburg winkels gekonfiskeer

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Verskeie winkels is vanoggend in Lydenburg ontdek wat kos verkoop wat verval het of vrot is.Die gesamentlike operasie teen die uitbraak van voedseloordraagbare siektes is uitgvoer deur die Mpumalanga Departement van Ekonomiese Ont

M Mireille
Premier bekommerd oor impak van Mosambiekse onlus
Mireille - December 11, 2024

Premier bekommerd oor impak van Mosambiekse onlus

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Die premier van Mpumalanga, Mandla Ndlovu, sê die provinsie se ligging, aangrensend met Mosambiek en Eswatini, is voordelig en nadelig vir sy ekonomie.Hy het president Cyril Ramaphosa gister tydens ‘n bilaterale vergadering tussen

M Mireille
Man smokkel glo miljoene se tekkies
Mireille - December 10, 2024

Man smokkel glo miljoene se tekkies

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.‘n Man wat met nagenoeg R3,5 miljoen se vervalste handelsnaam-tekkies vasgetrek is, bly in aanhouding na sy verskyning in die hof in Komatipoort gister.Willy Mxolise Mhlongo, 34 jaar oud, word van bedrog en oortreding van die Wet

M Mireille
Bedrywighede by Lebombo weer opgeskort
Mireille - December 10, 2024

Bedrywighede by Lebombo weer opgeskort

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Die Grensbestuursowerheid het algemene vragverwerking en beweging van passasiers by die Lebombo-grenspos tydelik gestaak weens hernude betogings aan die Mosambiek-kant.Die grens is sedert Oktober kort-kort gesluit omdat betogings

M Mireille
153 onwettige mynwerkers in Sabie gered
Mireille - December 9, 2024

153 onwettige mynwerkers in Sabie gered

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.Die polisie sê die operasie om beweerde onwettige mynwerkers uit ‘n verlate myn in Sabie na die oppervlak te bring is afgehandel.Die woordvoerder van die polisie, kol. Donald Mdhluli, sê altesaam 153 van die beweerde onwettige myn

M Mireille