Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Die herdoopte Mpumalanga Lugskou skop vanjaar op die Vrydagaand reeds af met ‘n skouspelagtige konsert.
Die Phillip Lewis-projek nooi ook gr. 10 tot 12-leerlinge om modelvliegtuigies te bou om hul eerste vlieglesse te wen.
Johan Heine en Lewis kuier by Sonop Ontbyt.
Luister weer:
Foto: Lugskou 2024 Gary Bester