Een week voor Mpu Skou 2024 afskop

Written on August 29, 2024
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

The post Een week voor Mpu Skou 2024 afskop appeared first on Radio Laeveld.

Oor ‘n week is dit tyd vir die Mpumalanga Skou.

Lyzelle van Wyk weet alles waarna jy kan uitsien oor die drie dae.

Sy vertel vir Sonop Ontbyt wat is vanjaar nuut en beter.

Luister weer:

Sien ook: Steve Hofmeyr vier 60ste verjaarsdag, 40 jaar in musiekbedryf

The post Een week voor Mpu Skou 2024 afskop appeared first on Radio Laeveld.