Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Die musiekproduksie Crux word hierdie Paasnaweek weer in Mbombela opgevoer.
Onder die soliste tel Rhona van Niekerk, Vonk Musiek se Droomdag 4-wenner.
Sy kuier in die ateljee.
Luister: