NG Kerk Hazyview nooi jou na Familiefees

Written on May 8, 2025
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die NG Kerk Hazyview hou 17 Mei ‘n groot Familiefees om hul 50ste bestaansjaar te vier.

Ds. Ingrid Joubert kuier in die ateljee.

Luister weer:

Sien meer besonderhede hier.