Ruan Uys wil wêreld op hol neem met armdruk

Written on May 8, 2025
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Ruan Uys, ‘n gr. 11-leerling in Hoërskool Nelspruit, het in Oktober armdruk as ‘n sport opgeneem en is nou reeds op pad na die Wêreldkampioenskap wat in September in Bulgarye plaasvind.

Hy gesels met die Middag Game Drive oor sy prestasies by die onlangse nasionale kampioenskap.

Luister weer: