Die onderhoud is deur die kliënt betaal.
Die naweek beloof die brandgevaarindeks in die Laeveld om baie hoog te wees, waarsku die Laeveld en platorand-brandbeskermingsvereniging.
André Scheepers was saam met Sonop Ontbyt in die ateljee.
Luister weer: