Diefstal van infrastruktuur neem toe

July 23, 2026
Mireille

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Die afgelope paar weke het die Laeveldse sekuriteitsektor toenemende kommer ervaar oor die skerp toename in die diefstal van infrastruktuur, met koper wat steeds die hoofteiken vir georganiseerde misdadigers is.
Callum MacPherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch.

Luister: