Hier kom die Pumas vir die Curriebeker

June 24, 2026
Mireille

Die Airlink Pumas begin oor ‘n raps meer as drie weke hul deelname aan die premierafdeling van die Curriebeker. 

Die SA Beker-titelhouers se hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, en die spanbestuurder, Sam Sikiwe, gesels met Sonop Ontbyt.

Luister hier: