Ondersteun GRIP met SPAR Women’s Challenge

May 15, 2026
Mireille

Op 18 Julie vind die SPAR Women’s Challenge Mbombela plaas en die Greater Rape Intervention Project (GRIP) is weer die begunstigde.
Tarryn Lokotsch gesels met Sonop Ontbyt.
Luister: