Na die vierde ronde van die SA Beker die naweek lê die verdedigende kampioene, die Pumas, derde op die punteleer.
Hulle het die Valke Sondag met 42-36 geklop.
Hulle speel weer op 11 April.
Darnell Osuagwu en Gustav Du Rand kuier in die ateljee.
Luister hier: