Mopani ondersteun Interhoër

February 26, 2026
Mireille

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Saterdag vind die jaarlikse Laeveld Interhoër-atletiekbyeenkoms by Lowveld High plaas en 100.5FM saai regstreeks uit vanaf die geleentheid.
Mopani maak dit moontlik. Rita Visagie kuier by Sonop Ontbyt om die besonderhede te deel.
Luister: