Panarottis Riverside Mall-wenners aangewys

February 19, 2026
Mireille

Neala Dos Santos, Mila Oosthuizen en Mason Eisen is die wenners van die Panarottis Riverside Mall-kompetisie.
Hulle is gekies as die nuwe stemme van die restaurant se advertensies op 100.5FM.
Hulle wen pizza-partytjies vir ‘n groep maats en elke deelnemer aan die kompetisie word beloon met ‘n geskenkbewys van Panarottis Riverside Mall.
Hulle kuier by die Middag Game Drive.
Luister hier: