Run the Block saam die naweek

January 13, 2026
Mireille

Die plaaslike ultra-atleet Damien Kuhn gaan Vrydagmiddag 16:00 begin om vir 24 uur in ‘n kilometer-roete te hardloop en hy nooi jou saam om ook ‘n bietjie saam te draf of te stap.
Hy vertel die Middag Game Drive van Run the Block.
Luister: