Nog ontwrigtende reën verwag

January 13, 2026
Mireille

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het ernstige weerwaarskuwings uitgereik vir dele van Limpopo, Mpumalanga en die noordoostelike dele van KwaZulu-Natal.

‘n Volgehoue laedrukstelsel veroorsaak swaar reën, met oranje vlak 6- en 9-waarskuwings wat ingestel is vir ontwrigtende reën oor die oostelike Laeveld van Mpumalanga en Limpopo. 

‘n Weervoorspeller, Amukelani Mkhari, sê die stelsel sal lei tot aanhoudende swaar reën oor die volgende twee dae.

Luister: