Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
The post EFT na en van Eswatini, Lesotho, Namibië volgende week opgeskort appeared first on Radio Laeveld.
Suid-Afrika stel volgende week aansienlike veranderings in met die elektroniese oordrag van fondse (EFT).
Van 9 September af sal elektroniese betalings tussen Suid-Afrika, Namibië, Lesotho en Eswatini opgeskort word.
Die verskuiwing is ter wille van voldoening aan internasionale teen-geldwassery-standaarde en beteken oorgrens-betalings sal nou die streeksbetalingstelsel en SWIFT gebruik.
Suid-Afrikaanse banke sal nie meer elektroniese betalings verwerk na en van die lande binne die gemeenskaplike monetêre gebied nie – ‘n stap wat talle besighede en individue sal raak.
Sien ook: Ondersoek na toeris hom doodval by Bourke’s Luck
The post EFT na en van Eswatini, Lesotho, Namibië volgende week opgeskort appeared first on Radio Laeveld.