Alicia Bullen is die enigste Laevelder wat die week aan die Wêreld-kampioenskap vir Fiksheid in Liggaamsbou gaan deelneem.
Sy sê vir Andri sy is in staat om vir die afgelope twee jaar professioneel deel te neem aan dié sport.
Luister weer:
Sien ook: Polisie lê beslag op wapens in Sabie