Het van Verlangekraal op die planke by Innibos

June 24, 2026
Mireille

Die klassieke verhaal Het van Verlangekraal word vanjaar die eerste keer as teaterproduksie opgevoer.

Charl Senekal, bedryfsbestuurder van Lefra Produksies, gesels met Laeveld Brunch voor Innibos volgende week.

Luister weer: